Reach thousands of potential buyers and sellers on Digikraal’s online livestock marketplace. With our user-friendly platform, you can effortlessly connect with verified users, negotiate offers, and browse through a wide range of listings.
Connect with a vast network of potential buyers and sellers, expanding your market reach beyond local boundaries.
Easily make offers and negotiate deals through a online platform, saving time and simplifying the transaction process.
Connect with verified buyers and sellers for peace of mind, prioritizing user safety and verification.
Easily find the livestock you’re looking for with our advanced browsing and filtering options.
Keep up to date with the latest cattle, sheep and goat prices from mow buying and efficing desicions
View Market Prices
Browse our wide selection of livestock categories including cattle, sheep and goats. Find the perfect livestock for your needs and start trading today.
Browse our listings of high-Quality cattle
Explore our healthy and productive sheep.
Find perfect goat for for your farms or breeding
Browse our wide selection of livestock categories including cattle, sheep and goats. Find the perfect livestock for your needs and start trading today.
Reach thousand of potential buyers and sellers on Digikraal’s online livestock marketplace. With our user-friendly platform, you can effortlessly connect with verified users, negotiate offers, and browse through a wide range of listings.
Connect with a vast network of potential buyers and sellers, expanding your market reach beyond local boundaries.
Easily make offers and negotiate deals through a online platform, saving time and simplifying the transaction process.
Connect with verified buyers and sellers for peace of mind, prioritizing user safety and verification.
Easily find the livestock you’re looking for with our advanced browsing and filtering options.
Read what our customers here to say about us
Baie professionele diens. Vinnige terugvoer op enige navrae. Bereid om ekstra hulp te verleen met enige reëlings rakende vervoer ens. Plesier om besigheid deur Digikraal te doen. Read more
Customer
Digikraal is a highly innovative and professional livestock selling company. They are the best in modern livestock procurement and their cattle of high quality. We have gotten value for each transaction from them. Read more
Customer
Selling heifers through Digikraal was painless and easy. Would highly recommend and will be using them again! Read more
Customer
Ek het nog net goeie ervaarings met Digikraal gehad. Vinnige terugvoer en eerbare mense. Met vandag se tye is daar so baie mense wat mens will "scam", is dit lekker om n maklike platform te hê waarop mens betroubare besigheid kan doen. Digikraal probeer die kooper en verkoper albei gelukkig te hou. Dankie Conrad en julle span vir julle professionele diens. Read more
Customer
Ons het laasjaar 'n klompie jong aanteel diere gesoek en my swaer het my toe van Digikraal vertel. Dit was in n moeilike tyd met bek en klouseer, en deur Digikraal kon ons baie mooi dragtige verse kry. Ek is baie dankbaar vir die kwaliteit en vriendelike diens wat ons deur Digikraal ontvang het met die aankoop van ons diere. Sal hulle sterk aanbeveel vir enige vee aankope. Read more
Customer
DigiKraal vervul ‘n unieke funksie in die mark en het my aankoop van Lewende hawe aansienlik vergemaklik. As jy op jou eie Lewende Hawe aankoop is jou opsies meestal beperk tot diere in die omgewing, aangesien dit onmoontlik is om self na alle diere te gaan kyk wat landwyd geadverteer word. Indien jy nie self gaan kyk nie is jy nooit verseker die diere wat geadverteer word is wel die diere wat by jou uitkom nie. Deur van DigiKraal gebruik te maak skakel jy die risikos uit. Jy is verseker van kwaliteit diere en dat dit wat geadverteer is, wel dit is wat by jou afgelewer word. Jy kan ook met gemoedsrus die koopsom oorbetaal voor aflewering sonder om enige risiko te loop dat iemand met jou geld verdwyn. Ek het verskeie aankope die jaar deur DigiKraal gedoen en is baie tevrede met die kwaliteit diere, die vinnige diens en professionele wyse waarop die transaksies hanteer en afhandel is. Ek kan DigiKraal met groot vrymoedigheid aanbevel vir enige persoon wat lewende hawe wil aankoop. Read more
Customer
"Gedurende April en Mei 2023 wou ek 'n aantal aanteel vee aankoop. Ek het op Facebook begin rondkyk en advertensies van Digikraal gesien. Tog bly mens katvoet vir slenters op sosiale media. Ek het tog besluit om Conrad te kontak en het onmiddelik terugvoer van hom gekry met verskeie video's van vee wat beskikbaar was in die kategorie waarin ek belangstel. Hy was baie hulpvaardig en het dadelik afsprake gereel sodat ek na die vee kon gaan kyk. Op die ou einde het ek in 3 provinsies en baie wyd na vee gaan kyk. Elke keer is ek baie vriendelik en goed deur die area-bemarker ontvang en gehelp. Die aankope is baie goed deur Digikraal hanteer en als het seepglad verloop. Hulle was ook baie hulpvaardig en het vervoer gereel vir die aflewering. Die dag wat die vee gelaai is het hulle bemarkers als hanteer en het ek nie nodig gehad om weer deur te gaan en te gaan bystaan nie. Ek is in kennis gestel toe die vragmotor vertrek en elke keer met die hele rit op hoogte gehou hoe die vragmotor vorder en hoe laat die vee sal arriveer. Ek het 3 verskillende transaksies met Digikraal gedoen en kan net met lof van hul diens praat. Ek kan hulle regtig met 'n oop gemoed aanbeveel en indien u hulle oorweeg hoef u nie bekommerd te wees oor slenters nie. Ek is ook baie tevrede met die vee wat ek aangekoop het. Hulle was ook bereid om selfs 'n ekstra veearts dragtigheidsondersoek te laat doen toe ek daarvoor vra sonder dat ek die koste moes dra en diere wat nie dragtig was nie het ek die keuse gehad om hulle nie te koop nie of te koop teen 'n verlaagde prys. Dis voorwaar baie goeie diens en ek kan hulle regtig baie sterk aanbeveel." Read more
Customer
Sign up for our newsletter today!