Submit new listing Print listing Save listing in PDF

Jaarlikse Angus Stoetveiling – De Panne Boerdery – Aangebied deur BKB

Total number of heads: 84
Breed and Type:      
Weight Range: -
Price: -
Brief Description: Jaarlikse Angus Stoetveiling – De Panne Boerdery – Aangebied deur BKB Saterdag 23 Julie 2022 – De Panne – Moorreesburg 11H00 Skaap veiling en 12H00 Bees veiling Alle kopers en borge welkom by ete Vrydag aand by Die Hut om 18:30 Gratis akkommodasie vir kopers beskikbaar Gratis vervoer vir kopers na sentrale punte: Vrystaat, Oos-Kaap, etc Indien kopers nie veiling kan bywoon nie, kan hul mandaat aan Digikraal gee om namens hulle te koop op veiling Om toegang te kry tot die katalogus, kliek op: https://rb.gy/v4unf2 Vir reelings in verband met aankope namens koper, akkommodasie en etes, voltooi asb: https://forms.gle/jH7Pv94fkysgSDap6
Nearest Town:
Moorreesburg, South Africa, Western Cape
digikraal-icon-footer-white