Total number of heads:
82
Breed and Type:
Angus
Cows and Calves
Crossbred
Open Heifers
Pregnant Cows
Sussex
Western Cape
Weight Range:
-
Price:
R1,280,000
Brief Description:
** 9 + 9 Angus-tipe Koeie en kalwers en 19 x Dragtige koeie. Ouderdomme is van +/-3de kalf tot 5de kalf . Die 9 x koeie wat reeds kalwers het is moontlik 3-in-1’s. Die 19 x koeie sonder kalwers sal dragtigheidsertifikaat hê. Koeie gedek deur Angus bulle. Prys 19,750 vir die koeie en kalwers en R16,950 vir dragtige koeie plus BTW
** 1+1 x Vleisras Koei en Kalf . R17500. plus BTW
** 6 x Dragtige Brangus/Tuli Kruis Koeie. Ouderdom 2de tot 4de kalf.Ongeveer 3-4maande dragtig. Prys is R16900 plus BTW.
** 8 x Swart Angus oop Verse . Gewig is +/- 365kg. Prys is R14,150 plus BTW.
** 9 x Sussex en Rooi Angus oop verse. Gewig is 395kg. Prys R14400. Plus BTW
** 30 x Vleisras Oop verse. Ouderdomme is 2020/2019 verse. Gereed vir die bul tussen 350kg en 420kg. Prys R13950 plus BTW
** Totale Prys is R1,280,000 plus BTW
** Paarl Omgewing , Weskaap
** Kontak: Drikus Eksteen – 0827721220
Nearest Town:
Paarl, South Africa, Western Cape