Submit new listing Print listing Save listing in PDF

54 x Dragtige Boran verse

Total number of heads: 54
Breed and Type:      
Weight Range: 380-420kg
Price: R12000 + BTW
Brief Description: 54 x Dragtige Boran verse. Weeg 380-420kg. Gedek deur geregistreerde Boran bulle. Geslote kudde, hele kudde was 4jr terug BM skoon getoets. Behoort November te kalf. 2 koeie op die video is nie deel van die pak nie. Ooskaap. R12000 + BTW.
Nearest Town:
Eastern Cape, South Africa, Eastern Cape
digikraal-icon-footer-white