Submit new listing Print listing Save listing in PDF

39 x Nguni en 7 x Afrikaner koeie en kalwers.

Total number of heads: 46
Breed and Type:            
Weight Range: Kalwers se gemiddelde gewig is +/-100kg en swaarder.
Price: Prys is R16,900.
Brief Description: 39 x Nguni en 7 x Afrikaner koeie en kalwers. Kalwers se gemiddelde gewig is +/-100kg en swaarder. Die helfte van koeie is gedek deur Charolais en ander deur Simbra bulle. Die helfte van die koeie is 2017 gebore en die ander helfe is 2014 tot 2017. Daar is heelwat van die koeie wat sigbaar dragtig is en die helfte kan 3-in-1’s wees. Prys is R16,900. Piketberg omgewing, Weskaap. Kontak Drikus – 0827721220
Nearest Town:
Piketberg, South Africa, Western Cape
digikraal-icon-footer-white