Total number of heads:
92
Breed and Type:
Afrikaner
Angus
Cows and Calves
Nguni
Western Cape
Weight Range:
Kalwers se gemiddelde gewig is +/-100kg en swaarder
Price:
-
Brief Description:
37 x Nguni, 7 x Afrikaner koeie en kalwers en ook 2 x Angus koeie en kalwers.
Kalwers se gemiddelde gewig is +/-100kg en swaarder.
Die helfte van koeie is gedek deur Charolais en ander deur Simbra bulle.
Die helfte van die koeie is 2017 gebore en die ander helfe is 2014 tot 2017.
Daar is heelwat van die koeie wat sigbaar dragtig is en die helfte kan 3-in-1’s wees
Piketberg omgewing, Weskaap
Kontak Drikus op 0827721220
Nearest Town:
Piketberg, South Africa, Western Cape