Submit new listing Print listing Save listing in PDF

340 X Merinos

Total number of heads: 340
Breed and Type:         
Weight Range: -
Price: R2500 + btw en dragtige ooie R2700 + btw.
Brief Description: 340 Merinos, waarvan 56 dragtig gesertifiseer is. Ramme het die heeltyd saam die ooie geloop. Is net te vroeg om dragtig te bevestig. Van die ooie het 7maande wol en die ander 3 maande wol. Wissel tussen 2tand tot volbek. Oop ooitjies R2500 + btw en dragtige ooie R2700 + btw.Noordkaap. Kontak Andre: 084 622 9677
Nearest Town:
Northern Cape, South Africa, Northern Cape
digikraal-icon-footer-white