Total number of heads:
37
Breed and Type:
Angus
Cows and Calves
Western Cape
Weight Range:
-
Price:
R17,950 Plus BTW
Brief Description:
28 + 9 Angus-tipe Koeie en kalwers.
Ouderdomme is van +/-3de kalf tot 5de kalf en geen ou koeie.
Die 19 x koeie wat reeds kalwers het is hoofsaaklik 3-in-1’s.
Die 19 x koeie sonder kalwers sal dragtigheidsertifikaat hê. Koeie gedek deur Angus bulle.
Paarl omgewing, Weskaap.
Prys 17,950 Plus BTW
Kontak Drikus op 0827721220
Nearest Town:
Paarl, South Africa, Western Cape