Submit new listing Print listing Save listing in PDF

25 x Nguni Dragtige en Oop Verse.

Total number of heads: 25
Breed and Type:            
Weight Range: -
Price: Prys van Oop Verse is R10500+BTW. Dragtige Verse is R12700 + BTW.
Brief Description: 25 x Nguni Dragtige en Oop Verse. 7 Verse is dragtig gesertifiseer. En daar is 18 Oop Verse wat loop by Wagyu bulle. Die diere kom uit n Hartwater area. Dordrecht, Ooskaap omgewing. Prys van Oop Verse is R10500+BTW. Dragtige Verse is R12700 + BTW. Kontak Andre Cornelisson 084 622 9677 Kontak Drikus Eksteen 0827721220
Nearest Town:
Dordrecht, South Africa, Eastern Cape
digikraal-icon-footer-white