Submit new listing Print listing Save listing in PDF

20+12 Rooi Angus Koeie met Kalwers, Dragtige Verse

Total number of heads: 32
Breed and Type:            
Weight Range: Kalwers weeg tussen 140-220kg.
Price: -
Brief Description: 20+12 Rooi Angus Koeie met Kalwers, Dragtige Verse – 12+12 Rooi Angus Koeie met Kalwers. Ouderdom 1ste/2de kalf. Kalwers weeg tussen 140-220kg. – 8 x Rooi Angus Dragtige Verse. Tipe Bulle – Gedek deur Rooi Angus Bulle – Bulle loop al maand by koeie en van hulle kan alweer gevat het – Top bulle gebruik op 8 verse en 8 van die 12 koeie – Daar is 2 x swart kalwers van swart Angus bul – Sien aangeheg besonderhede van bulle(KI saad) Dragtigheid – Dragtig gesertifiseer Prys plus BTW afgelaai Paarl omgewing, Wes-Kaap Kontak Drikus op 0827721220
Nearest Town:
Paarl, South Africa, Western Cape
digikraal-icon-footer-white