Submit new listing Print listing Save listing in PDF

197 x Nguni Koeie en Kalwers,

Total number of heads: 394
Breed and Type:         
Weight Range: -
Price: -
Brief Description: 197 x Nguni Koeie en Kalwers, Dragtige Koeie, Oop koeie by die bul en Oop Verse . Dordrecht, Ouderdom is jonk tot volwasse. Alle ou koeie is uitgehaal. Uitstekende rekords van elke dier se ouderdom d.m.v. elektroniese identifikasie sisteem. Daar is 69 x Koeie en Kalwers, 59 x Dragtige Koeie gesertifiseer, 36 x Oop Koeie by die bul, en 33 x oop verse. Die diere kom uit ‘n Hartwater area. Ooskaap omgewing. Kontak Andre Cornelisson – 084 622 9677 of Drikus Eksteen – 0827721220.
Nearest Town:
Eastern Cape, South Africa, Eastern Cape
digikraal-icon-footer-white