Submit new listing Print listing Save listing in PDF

15 x Rooi Vleisras/Kruisras kalwers

Total number of heads: 15
Breed and Type:         
Weight Range: 170kg tot 235kg
Price: R7500 + BTW
Brief Description: 15 x Rooi Vleisras/Kruisras kalwers. Daar is 10 x bulle/osse en 5 x Verse. Gewig wissel van 170kg tot 235kg. Die koper kan al 15 x neem, of uitsoek as hy nie alles kan neem. Verkope en laai is net op Dinsdae tussen 12h00 en 13h00. Gouda omgewing Wes-Kaap. Prys is R7500 + BTW per kalf. Kontak Drikus op 0827721220
Nearest Town:
Gouda, South Africa, Western Cape
digikraal-icon-footer-white