Submit new listing Print listing Save listing in PDF

107 Dormer en Dohne/merino ooie.

Total number of heads: 107
Breed and Type:            
Weight Range: -
Price: Tweeling ooie R3000 + btw, Eenling ooie R2700 + btw en die ooie wat nog saam die ram loop R2300 + btw.
Brief Description: 107 Dormer en Dohne/merino ooie. Dragtig van n Dormer ram. 22 tweelinge, 56 eenling ooie. En 29 ooie wat nog te vroeg is om dragtig te bevestig. Al die ooie is 6 tand tot vroeg volbek waarvan 7 sluit ooie is. Tweeling ooie R3000 + btw, Eenling ooie R2700 + btw en die ooie wat nog saam die ram loop R2300 + btw. Vrystaat. Kontak Andre: 084 622 9677
Nearest Town:
Free State, South Africa, Free State
digikraal-icon-footer-white